i.2. Gesina Aletta NEL, geb. 20/05/1909

i.2. Gesina Aletta (Gesie), geb.  20/05/1909, oorl. 06/04/1993 x Hans VOS.

Gesina Aletta was die dogter van Philip Rudolph Nel en Sophia Catharina Strydom.