g.5. Pieter Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. c. 1867

g.5.  Pieter Johannes, geb. c. 1867, Prins Albert, oorl. 26/08/1905, Olifantsvlei no 60, dist. Witwatersrand x 04/03/1893, Johannesburg met Isabella VAN WYK, geb. 1872.

Pieter Johannes was die seun van Hermanus Pieter van der Westhuizen en Susanna Gesina van der Westhuizen.


Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1912.


NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA