h.5. Catharina Johanna NEL, geb. 20/02/1900

h.5.  Catharina Johanna (Pattie), geb. 20/02/1900, Bethlehem, OVS x Org PRINSLOO, geb. 1896 (wat ‘n gebrek oorgehou het van die oorlog) xx Stefanus VAN DEVENTER, geb. 1898.

Catharina Johanna was die dogter van  Willem Stefanus Nel en  Hester Maria van Vollenhoven.

Ged. aan huis van Susara van Zyl.  DG:  N.J. Nel;  A.M. Oosthuizen.  

Sy het self by die weermag aangesluit na oupa Willie se dood.  Later skei sy oom Org om te trou gedurende die oorlogsjare met Stephanus van Deventer van Clarens.  (www.karelnel.co.za/.../Nelvoorsate.doc)

Kinders:

i.1.   Willie VAN DEVENTER, geb. 1946