g.1. Anna Elizabeth NEL

g.1.  Anna Elizabeth

Anna Elizabeth was die dogter van Pieter Willem Adriaan Nel en Salomina Maria Swanepoel.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1878:
(https://www.wikitree.com/photo.php/9/93/Nel-2301.jpg)

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1909 nie:
(https://www.wikitree.com/photo/jpg/Swanepoel-1358-1)