g.4. Ellie VON WIELLIGH, geb. 18/07/1896

g.4.  Ellie, geb. 18/07/1896, oorl. 02/04/1983, begr. Paarl x met Attie WOLFAARDT.

Ellie was die dogter van Arend von Wielligh en Catherina Jacoba Loubser.


Arend, met sy vrou en sewe kinders. Een kind is jonk dood. Coenraad, is in die middel agter. Michiel, regs, se nageslag woon in Engeland. Dit is Charles (Charlie) links agter.  Foto: Eric von Wielligh


EGGSA
Paarl

Kinders:


h.1.  Rina WOLFAARDT.


h.2.  Zabeth WOLFAARDT.


h.3.  Eileen WOLFAARDT.